Port Huron, Michigan

Port Huron

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 County St. Clair
 Koördinate 42°59′N 82°26′W / 42.983°N 82.433°W / 42.983; -82.433
 Inkorporasie 1857
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31,75 vk km
 Hoogte bo seevlak 184 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 29 684
 - Bevolkingsdigtheid 950/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Pauline Repp
 Amptelike Webwerf porthuron.org

Port Huron is 'n stad aan die St. Clairrivier waar dit in die Huronmeer vloei in die deelstaat van Michigan. Die stad is 92km noordoos van Detroit. Die administratiewe setel van St. Clair County is in die stad. Die stad is met Sarnia, Ontario met die Internasionale Treintonnel en die Blue Water International Bridge verbind.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy